Skip to content

Breinspeletjies vir Slimkoppe (Afrikaans Edition)

by Ronel Barkhuysen
ISBN: 9780637002172
Product in Stock: Yes
Original price R 390.00 - Original price R 390.00
Original price R 390.00
R 390.00
R 390.00 - R 390.00
Current price R 390.00
Add to Wishlist
Breinspeletjies vir slimkoppe bevat 20 bord- en breinspeletjies wat kinders stimuleer deurmiddel van beweging!

Die speletjies kom saam met ʼn handleiding met kort stories en instruksies vir beweging. Kinders kan uitsien na beter konsentrasie, geheue en logiese vaardighede!

Hierdie stel bied ʼn reeks voordele, insluitend:

- Verbetering van aandag, analitiese denke, liggaamsbalans, handskrif, breinaktiwiteit, leer- en leesspoed;
- Ontwikkeling van taktiese (aanraak) en vestibulêre (luister) sintuie, logiese denke, geheue, skryf, wiskundige, organisatoriese en fonologiese vaardighede;
- Versterking van nek-, bo-bors- en skouerspiere;
- Oefening van hand-oog en hand-voet koördinasie, middellyn kruising en koördinering van laterale beweging;
- Verhoogde kreatiwiteit;
- Help met ADD, ADHD en disleksie.

*Die stel is ook beskikbaar in Engels: BMy First Brain Boost Board Games.

x