Skip to content

Slimkoppe Afrikaans KABV Werkboek Graad 3 (Paperback)

by Pearson
ISBN: 9781485701200
Product in Stock: Yes
Save 49% Save 49%
Original price R 135.00
Original price R 135.00 - Original price R 135.00
Original price R 135.00
Current price R 69.00
R 69.00 - R 69.00
Current price R 69.00
Add to Wishlist
Slimkoppe is geskryf deur ervare Suid-Afrikaanse onderwysers wat glo dat kinders hul taal- en geletterdheidsvaardighede moet opbou terwyl hulle ’n liefde vir leer en lees ontwikkel.

Die boeke is volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV), op presies die regte vlak vir leerders in elke graad geskryf. Die reeks is ontwerp sodat dit maklik en prettig is vir leerders, ouers en onderwysers. Aantekeninge oor elke aktiwiteit, sowel as antwoorde, is agter in elke boek ingesluit. Die Slimkoppe-karakters help om kinders te motiveer en te inspireer om hul vaardighede in Afrikaans Eerste Addisionele Taal te oefen en te ontwikkel.

x