Skip to content

Slimkoppe Lees! Vlak 2 Boek 4: Lekker uitstappies: Vlak 2;Boek 4: Graad R - 2

by Wordsworth Books
ISBN: 9781775785316
Product in Stock: Yes
Original price R 80.01 - Original price R 80.01
Original price R 80.01
R 80.01
R 80.01 - R 80.01
Current price R 80.01
Add to Wishlist
Lekker uitstappies is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees!, wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue aan die lees te kry terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is verdeel in vier vlakke wat met kinders se leesontwikkeling ooreenstem. Vlak 2 (Aan die gang) is net reg vir outjies wat sinne begin lees. Die woorde vertel die storie en die kleurryke prente steun die vertelling. Vlak 2 bied vier prettige boekies - Aan die gang; Pret met kos; Goggas en diere; en Lekker uitstappies - elk met vier kort stories. Wanneer kinders dit regkry om kort paragrawe te lees, is hulle gereed om saam met die innemende Slimkoppe-karakters Vlak 3 se avonture aan te durf.

x