Skip to content

Slimkoppe Lees! Vlak 3 Boek 3: Vakansies: Vlak 3;Boek 3: Graad R - 2

by M. Faure
ISBN: 9781775785347
Product in Stock: Yes
Original price R 75.00 - Original price R 75.00
Original price R 75.00
R 75.00
R 75.00 - R 75.00
Current price R 75.00
Add to Wishlist
Vakansies is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling. Vlak 3, Voluit vorentoe, is vir kinders wat gereed is om kort paragrawe aan te durf. Hulle sal die leidrade in die illustrasies en hul kennis van woordeskat en taal moet inspan. Vlak 3 bestaan uit vier boekies - Pret met klere; Kom ons speel; Vakansies en Abrakadabra!, wat elke vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories bevat. Wanneer kinders die paragrawe in die boekies kan lees, is hulle gereed om die avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters op Vlak 4 mee te maak.

x