Skip to content

Slimkoppe Lees! Vlak 4 Boek 2: Oral in Suid-Afrika: Vlak 4;Boek 2: Graad R - 2

by Wordsworth Books
ISBN: 9781775785378
Product in Stock: Yes
Original price R 70.00 - Original price R 70.00
Original price R 70.00
R 70.00
R 70.00 - R 70.00
Current price R 70.00
Add to Wishlist
Oral in Suid-Afrika is 'n titel in die reeks Slimkoppe Lees wat ontwikkel is om kinders met selfvertroue te leer lees terwyl hulle dit geniet. Die 16 boekies in die reeks is ingedeel op vier vlakke wat ooreenstem met kinders se leesontwikkeling. Vlak 4, Vlot verder, is vir kinders wat gereed is om langer paragrawe te lees. Hulle steun minder op visuele leidrade, maar die illustrasies maak die stories interessanter en bied ondersteuning. Vlak 4 bestaan uit vier boekies - Wees 'n speurder; Oral in Suid-Afrika; In die nag en Speel-speel. Elke boekie bevat vier moderne, eg-Suid-Afrikaanse stories vol humor wat handel oor avonture van die gewilde Slimkoppe-karakters.

x